Young Peoples RVK het Vrydagaand sy jaarlikse bekeruitdeling gehou en Dillon Cloete het verskeie pryse opgeraap. Hy is vir die 2023-rugbyseisoen bekroon as Beste 7’s-speler, Mees begaafde speler en ook Speler van die Jaar.Foto:


Dillon maak skoonskip

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article