Die interdik-afdeling by die landdroshof in die Paarl se ondersteuning vir vroue in nood is pateties.

Die landdroshof gee net ’n volgende datum vir ’n hofverskyning en in die tussentyd lewe die vrou in vrees.

As jy probeer verduidelik en navrae doen, word jy so lelik voor almal verduidelik dat jy eintlik naar voel daaroor.


Vreesbevange slagoffer,

Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.