Little Stars-kleuterskool in Newton, Wellington, het onlangs die skool se debutantedinee in die saal van die Laerskool Hugo Rust gehou. Die wenners is (van links): Niche Jacobs (derde), Imaan Abrahams (wenner) en Faghmieda Isaacs (tweede).