Twee dapper stappers staan bo-op Paarlrots op Paarlberg by die geskiedkundige kanon, van waar asemrowende uitsigte oor die Paarl-vallei geniet kan word. Die Paarlberg bied talle stap- en fietsryroetes op die pragtige berg vir mense van alle fiksheidvlakke. Besoek www.paarladventuretrails vir besonderhede oor veilige roetes.Foto: Martin Hamer


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article