Twee van Laerskool Noord-Eind in die Paarl se leerders, Ruben Bosman en Xavier Cleophas, is in die o.13 Wes-Kaapse 7s-rugbyspan opgeneem.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article