Hierdie leerders aan New Orleans Sekondêre Skool was finaliste in die Skerpskryfkompetisie wat deur die Afrikaanse taalmuseum en -monument en Hugenote Gedenkskool aangebied is. Agter van links is: Enrique September, Chad Goliath, Yusraa Meyer, Zikho Sawula en Zinadean Adams. Voor: Athalie Abrahams, Tylo Gemmel, Chistie-Ann Dinthe (wenner, beste taalgebruik), Courtney Bailey (wenner, kreatiewe afdeling), Cleo Fortuin en Yuta Pietersen. Voor: Caitlin Lackay.Foto:


Dié skrywers is skerp in Afrikaans

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article