Phia Kotze en Thinus Helberg het ’n romantiese aand by die Kaleidoskoop-valentynspiekniek by die Doolhof-wynlandgoed gehad.


Wellingtonners het 14 Februarie Valentynsdag behoorlik gevier. ’n Groot klomp gebeurtenisse is ter viering van die romantiese dag in en om die dorp aangebied en baie Wellingtonners het besluit om dit te benut.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article