’n Nuwe groepuitstalling Running with wolves het by die Breytenbach-galery in Wellington geopen om met Vrouemaand saam te val. Die tema is die boek Women who run with wolves. By die opening was (van links) die kunstenaars Anina Deetlefs, Carla Botes, David Griessel, Susan Smuts, Carin Bester en Gerhard Cloete by Jan Koster van die Breytenbach-sentrum se direksie. Die openingspreker was dr. Amanda Swart. Die uitstalling duur tot 15 Augustus.Foto: Engela Duvenage


Dié kunstenaars nié vir die wolwe gegooi

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article