Lede van die Wellington Kunsvereniging se uitstalling is nog te sien tot die einde van die maand in die Cloete Gemeenskapsgallery van die Breytenbachsentrum op Wellington. Die uitstalling is geopen deur Elsibe McGuffog (voor, met sonneblomme). Saam met haar is van die kunstenaars wie se werke te sien is. Van links is Claire Molenaar, Eurica Scholtz, Mitch de Villiers, Tharine Schabort, Nadia Albertus, André van den Berg, Ananda van der Walt, Isabella Visagie, Liana Klopper en Yolande Koegelenberg. Voor is Hettie van Wyk, Elsibe McGuffog en Desiree Malan.Foto: Engela Duvenage
Die kunstenaars agter die verfkwas
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.