Die o.8-aflosspan van Paarlzicht Primêr het goud ontvang in die afgelope Boland-atletiekkampioenskap vir laerskole. Van links is Haywin Danse, Ethan Kawie en Cole Cleophas. Audenay Jacobs was afwesig.


Dié kannetjies hol goud los

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article