Diano Abelse van Paarlzicht Primêr het die Bolandse 7’s-span onlangs in Bloemfontein verteenwoordig. Boland was die naaswenners in die toernooi. Diano gaan volgende jaar as gr. 8-leerder by New Orleans Sekondêr aansluit, waar hy sy rugbyloopbaan sal voortsit. Baie geluk Diano, Paarlzicht is baie trots op jou!
Diano neem 7’s verder
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.