Een van Drakenstein-plaaswag (DFW) se brandweervoertuie is vanmiddag (21 Januarie) in ‘n ongeluk in die Bo-dal-pad betrokke. 

Die DFW-voertuig wat in ongeluk was. Foto: Charl W

Die DFW-voertuig wat in ongeluk was. Foto: Charl Williams

Daar brand tans gras in dieselfde pad waar die Stokkiesdraai-slaghuis is. Die bestuurder was vermoedelik besig om te help om die brand te bestry voordat hy beheer van die voertuig verloor het.

Paarl Post verstaan hy is reeds na die hospitaal geneem vir behandeling.

You need to be Logged In to leave a comment.