Nanicke Bergh, ’n gr. 5-leerder aan Laerskool Hugo Rust, is gekies om deel van die Mentor My-dramaprojek te wees. Leerders word deur van die land se beste akteurs touwys gemaak oor die fynere kuns van toneelspeel.


Deel van dramaprojek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article