Die VGK Wellington-Bergrivier het onlangs sy jaarlikse debutantedinee in die Wellington-stadsaal gehou. Dié spoggeleentheid was ’n sukses met ’n totale opbrengs van R206 897 uit die 21 wyke van die gemeente. Voor is Ederoy Keyster (naaswenner, wyk 1), Andy Heyns (wenner, wyk 3) en Christy Sheldon (derde, wyk 18). Agter is ds. Jan Hendriks, Pauline Hendriks, Marlene le Roux (gasspreker), Julius Williams (organiseerder) en Roger Adams (seremoniemeester).


Debutantedinee ’n reusesukses

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article