St. Albans Primêr se jaarlikse debutantebal is onlangs in die Hoërskool Wellington se skoolsaal aangebied. By die geleentheid was: Agter van links: Michael Ephraim, Lyndré Sequeira, Elrico Adonis, Aloma Adonis, Leon April, Moosa Douman, Bridgette April, Anthea de Vries, Martin Marthinus, Liesl Hendricks en Lucille Matthyse. Voor: Martonique de Vries (naaswenner), Luke April (wenner) en Kiescha Adonis (naaswenner).Foto: Roswall de Vries