Simondium Primêr se leerders het onlangs skoolskoene van die Val de Vie-stigting ontvang. Die leerders is baie opgewonde en saam met die personeel baie dankbaar.
Dankbaar vir skoolskoene
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.