Dalweide Primêr het onlangs sy hoofleiers vir volgende jaar bekend gemaak. Van links is Diego Snyers (onderhoofseun), Matthew Kantwe (hoofseun), Kaylee Goliath (hoofmeisie) en Marzaan Demas (onderhoofmeisie).


Dalweide wys nuwe leiers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article