INBRAAK
Groot Drakenstein het die afgelope week weer eens inbrake by huise ondervind. Saterdagaand (28 Oktober) is by ’n huis in Boschendal ingebreek en ’n platskermtelevisie is gesteel. Misdadigers het ook op 31 Oktober weer by Solms Delta ingebreek en wyn is gesteel. Vyf mans is in dié voorval in hegtenis geneem.
business robbery
Paarl police are looking for seven men who robbed a furniture shop in Lady Grey Street on Saturday (28 October). Police spokesperson Capt Louise du Plessis said two men entered the shop blocking the entrance and demanded that the staff and patrons lie on the floor. Another five suspects entered and demanded everybody’s cellphones. The suspects, who were all armed, also took laptops and an undisclosed amount of cash before fleeing in a vehicle. Anyone with information is to contact the Paarl police on 082 469 1431 or 021 807 4015.
Diefstal
’n 40-jarige man is Donderdag (26 Oktober) deur die publiek in hegtenis geneem nadat hy glo ’n selfoon van ’n slagoffer, wat op pad was om by ’n winkel in te stap, gesteel het. Die verdagte het na bewering teen die slagoffer gestamp en hom van die foon beroof. Die klaer het die winkelpersoneel in kennis gestel en hy is in hegtenis geneem. Die polisie het ’n beroep op die publiek gedoen om ekstra voorsorgmaatreëls te tref gedurende hierdie tyd van die jaar wanneer sakkerollery ’n algemene misdaad in die SSK en gebiede om winkelsentrums is.
Suspect on parole re-arrested
A man out on parole was re-arrested on Thursday (26 October) after he reportedly broke into business premises in New Street, Paarl. He had allegedly gained access through a window and stole telephone cables. Paarl police who were on patrol, stopped and searched him and found the cables in his possession.