James Daniëls, ’n gr. 12-leerder by Bergrivier Sekondêr, is ingesluit in die o.18-Boland Cravenweekspan. Volgens die skool is James ’n goeie voorbeeld van hul leuse wat lui “werk lewer sukses”.
Cravenweekspeler
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.