Vier leerders van Laerskool Courtrai het provinsiale kleure vir netbal verwerf. Van links is Anika Hugo en Minke Verreynne (al twee vir die o.13-Wynlandspan), Alexa Lang (o.13-Wes-Kaap) en Sydney Rothman (o.12-Wes-Kaap).