Liam de Kock, ’n gr. 6-leerder aan die Laerskool Courtrai, het onlangs aan die SA Junior gholfkompetisie in Stellenbosch deelgeneem, waar hy tweede geëindig het.