Die Laerskool Courtrai spog met vier atlete wat die jaar afsluit onder die top-10 in die land. Van links is Mia Janse van Noordwyk, o.10 (1ste hoogspring – 1,36 m, 1ste verspring – 4,58 m, 3de 70 m hekkies – 12,04 sek, 8ste 100 m – 14,10 sek)

Courtrai-atlete onder land se bestes

You need to be Logged In to leave a comment.