Charl Loubser, ’n graad 12-leerder aan Simond Privaatskool, is gekies om deel van Bok Radio se Jeugdagprojek te wees. Nog leerders van ander skole is ook deel van die projek. Die jongspan word opgelei om Bok Radio se luggolwe op Jeugdag (16 Junie) oor te neem en sal op die dag as die amptelike omroepers optree.


Charl word ’n Bok

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article