Die skrywer Chanette Paul het verlede week haar 50ste boek in die Drakenstein-biblioteek bekendgestel, met Alta Cloete as gespreksleier. In haar jongste boek, Anoniem, beleef die leser saam met die hoofkarakters die wel en weë van die uitgewersbedryf

Chanette Paul stel haar 50ste boek bekend

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article