Altesaam 38 mense is Saterdagoggend (19 November) beseer toe die bus waarin hulle gery het op die N1 omgeslaan het. Sowat 55 mense het in die langafstandbus van Zimbabwe na Kaapstad gereis. Enkele kilometers buite die Hugenote-tonnel op die N1 het die bus in die rigting van Worcester omgeslaan. Die beseerdes is na hospitale in Worcester en Paarl vervoer.Foto: One Way Towing


Bus slaan om

You need to be Logged In to leave a comment.