Hoër Meisieskool Paarl se eerste tennisspan het onlangs ’n derde plek by die Amanda Coetzer tennistoernooi behaal. Van links is Leigh van Zyl, Sophia Krige, Tessa Malan, Anelma Grobler, Carla Visser en Jessica Greyvensteyn.