Boland Atletiek het Vrydag sy sporttoekennings by die Hoërskool Franschhoek gehou. Links is die oudleerder van Paarl Gimnasium en spiesgooikampioen Jana van Schalkwyk (Senior Sportvrou van die Jaar) en die 400 m-wêreldrekordhouer Wayde van Niekerk (regs, Senior Sportman van die Jaar) saam dr. Harold Adams, Boland-president.Foto:

Credit: SYSTEM

Bolandse atlete met toekennings vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article