Die Paarlse span van Boland Rocks het Sondag ten spyte van alle verwagtinge die T-20- uitdaagreeks op St. Georgepark in Gqeberha gewen. Die Rocks (138/6) het die Titans (123/9) met 15 lopies in die eindstryd geklop.Foto: Gallo Images


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article