Die presidentstrofee van Boland Atletiek is vanjaar aan Richard Stander (regs), eertydse uitvoerende hoof van Boland Atletiek, toegeken. Boland Atletiek se president, dr. Harold Adams, oorhandig die toekenning aan hom by die jaarlikse toekenningsfunksie wat onlangs in Allandale-gevangenis se saal gehou is.Foto:


Boland-atlete vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article