Radio KC, ’n plaaslike radiostasie van die Paarl, het verlede week Bok-Vrydag op Die Stoepe in Klein Drakensteinweg gehou. Die Springbokspeler Kurt-Lee Arendse was dikwels by Die Stoepe te sien, maar het nou belangriker taak in die Rugbywêreldbeker. Verskeie plaaslike skole het die geleentheid bygewoon, met ’n paar bekendes wat ook opgetree het.Foto: Verskaf