Die Hoër Jongenskool Paarl se hokkiespanne het onlangs teen die Hoërskool D.F. Malan te staan gekom. Al vyf spanne van Boishaai — o.14A (4-0), o.16B (3-0), o.16A (3-2), o.19B (4-0) en o.19A (9-0) — het gewen. Hier is die o.19A span.