HJS Paarl se leerkragte is onlangs by die skool se jaareindgeselligheid vir personeellede vereer. Van links is Derek Swart (skoolhoof), Nollies de Vries (kordaatstuk), Curtly Grain (nuweling van die jaar), Pieter van Zyl (inisiatief) en Poppie Terblanche (gesamentlike onderwyser van die jaar). Cindy Mc Farlane (die ander gesamentlike onderwyser van die jaar) was afwesig toe die foto geneem is. Foto:
Boishaai vereer sy onnies
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.