Paarl Interskole maak die naweek ’n draai op die krieketveld, wanneer die Hoër Jongenskool Paarl en Paarl Gimnasium se krieketspanne mekaar weer pak. Gimnasium se eerstespan-kaptein, Adriaan Louw, en Boishaai se kaptein, Christiaan Wege, is slaggereed vir die kragmeting. Die o.19-spanne begin Saterdag om 09:00 op die Buco-Brugstraat-sportveld speel.Foto: Lise Beyers

Credit: SYSTEM

Boishaai en Paarl Gim in krieketstryd

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article