Die Laerskool William Lloyd het onlangs internasionale Boekedag gevier. Die gr. R-klas het soos die karakters in hul boeke aangetrek.