Laer Paarl (Blues) het Vrydagaand sy bekeruitdeling in die Huguenote-gemeenskapsaal gehou. Die spelers wat trofeë ontvang het, pronk saam met die bestuurslede. Van links agter: Eugene Cupido, Cheslin Beukes, Jean Claude Titus, Adam Pietersen (president), Tyron Walters, Lester Williams, Kent Williams en Anwill Williams. Middel: Jeremy Klaasen. Voor: Keith Beukes, Barnes Hoogaard, Bjorn Wicklow en Zizan Truter. Kent Williams was die speler van die jaar en Jeremy Klaasen die sportman van die jaar.Foto: Ernest Kilowan


Blues se jeugspelers vereer

You need to be Logged In to leave a comment.