Bosman de Villiers (13), ’n gr.7-leerder aan die Laerskool Courtrai, het Vrydag 20 November in ’n plaaslike vriendskaplike o.13-krieketwedstryd die volgende prestasie behaal: Hy teken 166 lopies aan van net 58 balle. Hy het agt viere en 19 sesse geslaan.
Blink uit met kolf
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.