Anouk Cronjé, ’n gr. 12-leerder aan Hugenote Hoërskool, is nie net vaardig met haar Afrikaanse digkuns nie, sy is ook onder die top-100 (97ste plek) van al die skole wat deelgeneem het aan die landwye Engelse olimpiade. Daarmee het sy ’n Diamant-toekenning (sertifikaat) ontvang (dus het sy hoër as cum laude verwerf).
Blink uit in tale
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.