Dié gr. 7-leerder aan Laerskool WA Joubert, Luanne du Plessis, het by die skool se prysuitdeling wat 30 Oktober gehou is die topprys ontvang vir skeppende kunste.Foto: