Jurian Dreyer (13) het gedurende die vakansie in Saldanha aan die Kaapse Wynland-judoproewe deelgeneem en twee medaljes verower. Hy is ’n gr.7-leerder aan die Laerskool Courtrai. In die seuns o.13 vir groep 2 (onder 60 kg) het hy goud gekry, en in die seuns o.15 vir groep 3 (onder 66 kg) het hy ’n silwermedalje gekry.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.