Die 13-jarige Inge Kuhn van Hugenote Laerskool het die algeheel derde plek by die onlangse Witzenberg-veldskietkampioenskap in haar ouderdomsgroep vir seuns en meisies behaal.