Die Laerskool Hugenote het onlangs ’n vasvrakompetisie genaamd Dink of Sink gehou. Spanne van drie het in graadverband deelgeneem. Die kompetisie was vir leerders van gr. 4 tot gr. 7. Die gr. 6-wenners was Liam de Stadler, Marelize Meyer en Pierre Fourie.Foto: Engela Duvenage


Blink breine

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article