Hugenote Hoërskool se eerstespan-rugbykaptein is die 18-jarige, Francko van Zyl. Hy is die span se haker (2) en weeg 94 kg met ’n lengte van 1,82 m. Hy het al 14 keer as kaptein van hierdie span gespeel. Sy boodskap aan sy span is: “Tradisie, gees en hart is wat interskole is. My verwagting van die wedstryd is dat dit definitief ’n taai en baie kompeterende een gaan wees. Dissipline en om die beste gefokus te bly, sal op die ou end die deurslag gee vir die wenspan. Mag alle wedstryde in ’n goeie gees gespeel word.” Foto’s: Devidean Moses
Blackies-kapteins aan die woord
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.