Verlede week is inwoners van Drakenstein omtrent met ’n paar heerlike warm dae in die middel van winter bederf. Die uitsig by Rhebokskloof-wynlandgoed was weer ’n skilderagtige prentjie toe die son agter die berge gesak het. Foto: Liezl Davids
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.