Charles Press en Martie Kruger, twee bejaarde inwoners van die Paarl en wat destyds deel van die stigters van die Paarl-biblioteek was, is verlede maand deur die biblioteek uitgenooi om te gesels oor die totstandkoming van die biblioteek, wat tot 2011 eers in Meulstraat geleë was.Foto: Rasaad Adams