Drie van die dansgroepe by Bianca se Balletskool het aan die halfeindronde van kykNET se Dans in jou Taal-kompetisie in Somerset-Wes deelgeneem en almal vir die eindronde gekwalifiseer. Dit vind einde Augustus in Pretoria plaas. Bo is die Jazzy Vibes saam met die beoordelaars. Hulle is Izelle Stemmet, Trizhe Scholtz, Danee du Toit, Meickhe Fortuin, Chelsea April, Julie Seynhaeve, Amadea Julies, Abigail Johnson, Taryn Groenewald, Nicole Heyns, Sune Theron en Desne Geduld.Foto: