’n Bewusmakingsveldtog is van 5 tot 9 September by die Pauw Gedenk Primêre Skool in Wellington van stapel gestuur oor onderwerpe soos mensehandel, tuberkulose asook die mensimmuungebreksvirus (MIV). Die bewusmakingsveldtog is by vyf skole in Wellington deur die nasionale departement van gesondheid, die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Wes-Kaapse departement van onderwys aangebied. Van links is Caroline Beukes, Alicia Thyse, Christina Fortuin, konst. Lee-Heino Rossouw, Petronella Baron, sers. Yolanda Rossouw, Chantel Lewis, Shannon-Lee Siebritz en Chane Hendricks.Foto:


Bewusmakingsveldtog vir Wellingtonse skole gehou

You need to be Logged In to leave a comment.