Bester Meyer en vriende is Vrydag 18 Maart om 19:00 op die planke in Die Bôrdienghuis-teater in Wellington. Kaartjies kos R120 en kan by Jeanine by 061 156 5386 bespreek word.