Anne Stofberg, ’n leerder aan die Laerskool WA Joubert en musiekleerder aan die WAJ-musiekskool, was ’n trofeewenner by die Paarl-eisteddfod nadat sy as beste junior sanger aangewys is.Foto: