Besoek hierdie vriendelike eiendomspan

Lew Geffen Sotheby’s International Realty is trots om deel te wees van die vinnig-groeiende Welgeleë Plein-familie!.


Lew Geffen Sotheby’s International Realty is trots om deel te wees van die vinnig-groeiende Welgeleë Plein-familie!

Met passie, kundigheid en integriteit hanteer hulle al vir meer as 10 jaar die koop, verkoop en verhuring van eiendomme in en om Wellington.

Loer gerus in by hul kantoor vir enige eiendomsverwante aangeleenthede – hul agente sal u graag ontvang vir ’n goeie gesprek oor ’n koppie koffie of twee!

Vir residensiële eiendomme bel Mariëtte Rossouw by 082 578 3000, Jackie Sollberger by 083 227 1879 of Eddie van Pachtenbeke by 071 003 0363; vir verhurings bel Estelle Denys by 072 141 4117; en vir landbou-eiendomme bel Danie Hauptfleisch by 083 627 2148. Die landlyn is by 021 873 0260.

Die span sien daarna uit om nuwe kliënte te ontmoet en die bande te versterk met bestaandes.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.