Orleansvale Primêre Skool het vir Abdul-Qaadir Anderson (regs) as die skool se dux-leerder aangewys. Andrewlene Botha het die prinsipaal-prys ontvang.